GlobalBuzz-SA
 

Home FAQ Calendar Arcade Mark Forums Read
Go Back   GlobalBuzz-SA > Your Resources > Praat Afrikaans
Forums Info Vids Flight Bookings News Feeds
Follow GlobalBuzz SA on Twitter  
Praat Afrikaans Vir die Afrikaans sprekende


Onse Vader


Reply
 
Thread Tools Display Modes
Old 24-07-2005, 02:27 PM   #1
oe-la-la
Somewhat Inspired
 
oe-la-la's Avatar
 
Join Date: Jan 2004
Location: North-West UK
Onse Vader

Onse Vader:

Ek kannie bid ONSE as ek net vir myself leef nie.
Ek kannie bid VADER as ek nie sy kind geword het
Ek kannie bid WAT IN DIE HEMEL IS as ek nog aardgebonde is nie
Ek kannie bid LAAT U NAAM GEHEILIG WORD as ek dit ydelik gebruik nie.
Ek kannie bid LAAT U KONINKRYK KOM as ek nie sy Woord uitdra nie.
Ek kannie bid LAAT U WIL GESKIED as ek altyd my eie sin wil hê nie.
Ek kannie bid om my DAAGLIKSE BROOD as ek spandabelrig lewe nie.
Ek kannie bid VERGEEF ONS ONS SKULDE as ek nie berou het nie.
Ek kannie bid SOOS ONS ONS SKULDENAARS VERGEWE en met 'n wrok rondloop nie.
Ek kannie bid AAN U BEHOORT DIE KONINKRYK as ek Jesus nie dien nie.
Ek kannie bid EN DIE KRAG as daar nog vrees in my hart is nie.
Ek kannie bid EN DIE HEERLIKHEID kom as ek my lewe regeer nie.
Ek kannie bid TOT IN EWIGHEID as ek nie Sy koms verwag nie.
Ek kannie sê AMEN as ek nie kinderlik glo nie.
oe-la-la is offline   Reply With Quote
Old 24-07-2005, 02:53 PM   #2
Pronkertjie
Warm at Heart
 
Pronkertjie's Avatar
 
Join Date: Jan 2004
Last blog entry: Wed, 2007-08-01 13:50
Location: Hertfordshire
Dankie Oe..... dit is so waar!

Pronkertjie is offline   Reply With Quote
Old 24-07-2005, 03:04 PM   #3
oe-la-la
Somewhat Inspired
 
oe-la-la's Avatar
 
Join Date: Jan 2004
Location: North-West UK
Quote:
Originally Posted by Pronkertjie
Dankie Oe..... dit is so waar!

Plesier
oe-la-la is offline   Reply With Quote
Reply

Go Back  GlobalBuzz-SA > Your Resources > Praat Afrikaans


Thread Tools
Display Modes

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

vB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is Off
Forum Jump


» Recent Threads
Interview with Stephen...
16-05-2013 03:25 PM
Last post by DMG-network
16-05-2013 03:25 PM
0 Replies, 41 Views
Offenders refurbish...
14-05-2013 07:35 PM
Last post by Newsroom
14-05-2013 07:35 PM
0 Replies, 69 Views
Health leadership...
14-05-2013 05:34 PM
Last post by Newsroom
14-05-2013 05:34 PM
0 Replies, 46 Views
Zola after Comrades...
13-05-2013 05:04 PM
Last post by DMG-network
13-05-2013 05:04 PM
0 Replies, 76 Views
Rhino poachers arrested...
06-05-2013 10:53 AM
Last post by Newsroom
06-05-2013 10:53 AM
0 Replies, 119 Views
Blignaut, Williams top...
05-05-2013 09:13 AM
Last post by Newsroom
05-05-2013 09:13 AM
0 Replies, 76 Views
Powered by vBadvanced CMPS v3.2.1

All times are GMT. The time now is 09:18 AM.


Powered by vBulletin® Copyright ©2000 - 2013, Jelsoft Enterprises Ltd.
© 2007 - 2013 GlobalBuzz Southern Africa All Rights Reserved