Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
As jy wil weet wat in SA aangaan, lees Afrikaans
#1
‘As jy wil weet wat in SA aangaan, lees Afrikaans’

Afrikaanse en swart mense het Â’n gedeelde geskiedenis van verdrukking deur Engelse mense gemeen en behoort dus Â’n sterk eenheid in Suid-Afrika te kan vorm.

Dít was oudpres. Nelson Mandela se spesiale boodskap aan Afrikaanse Suid-Afrikaners op die vooraand van sy 88ste verjaardag, wat hy vandag stil saam met familie sal deurbring.

“As jy wil weet wat regtig in Suid-Afrika aangaan, moet jy Afrikaans lees. Dit is wat ek in die tronk aan my mede-gevangenes gesê het en dit bly steeds waar. Ek het dit vanoggend vir ’n deurwinterde Engelse skrywer gesê,” het Madiba vertel.

En hy lyk gelukkig.

Met Beeld se besoek het ’n vredige glimlag gereeld oor sy gesig gespoel – op ’n manier rustiger as die wye grinnik waaraan ’n mens gewoond is.


Lees verder


Confusedue: Confusedue: Confusedue: Confusedue: Confusedue:
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaans op sy beste oe-la-la 1 3,648 26-01-2005, 11:38 PM
Last Post: Jangar
  Afrikaans vir.... oe-la-la 6 4,850 14-08-2004, 10:19 AM
Last Post: oe-la-la
  Dutch / Afrikaans Pronkertjie 3 4,720 26-01-2004, 04:47 PM
Last Post: sterretjie
  'm Mens moet mos weet waar 'n storie draai... Pronkertjie 0 3,579 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Afrikaans is nie Vlaams en Vlaams is nie Nederlands hantam 0 3,442 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Wipkadia in Afrikaans Pronkertjie 0 3,808 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Al hoemeer leerlinge verkies Afrikaans as tweede taal Pronkertjie 0 2,943 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Maties en Tukkies op oorlogspad oor Afrikaans Pronkertjie 0 5,322 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Help tog asseblief! Kan is daar iemand hier wat op Afrikaans kan swem? Aphrodite 0 6,245 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Graad 5 Afrikaans Eksamen TheDuck 0 8,163 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)