Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Jangar se Afrikaanse draadjie
#41
Quote:Originally posted by Joan
en nou is hy vir 'n hele week weg en ek verlang so baie na hom.....:wings: :bigcry:


Siestog! :p


Wink
Reply
#42
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Siestog! :p


Wink

dankie vir die simpatie............................






Rolleyes
Reply
#43
Waar is hy nou weer heen?
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*

*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Reply
#44
Quote:Originally posted by Ameniatha
Waar is hy nou weer heen?


Hy help sy Pa met iets hierdie week Smile
Reply
#45
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Hy help sy Pa met iets hierdie week Smile



.... en smul lekker aan sy ma se kos! Big Grin
Reply
#46
lol alreeds...

Wel miskien sal hy dan nie pap wees nie as hy saterdag kom vir ons Saffer braaitjie.
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*

*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Reply
#47
Quote:Originally posted by Ameniatha
lol alreeds...

Wel miskien sal hy dan nie pap wees nie as hy saterdag kom vir ons Saffer braaitjie.

Hy het die braaitjie gemeld Amen!

Wink
Reply
#48
dis goed, ek is bly daaroor... Big Grin

Daar is niks soos 'n lekker naweek braai na 'n week se harde werk... :p
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*

*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Reply
#49
Hmm wonder hoekom dit so stil is hier...bou Jan nog stoep? Rolleyes
Reply
#50
Quote:Originally posted by oe-la-la
Hmm wonder hoekom dit so stil is hier...bou Jan nog stoep? Rolleyes


Ja, ons is nog nie klaar nie Sad Maar te mindste is al die rowwe werk gedoen Smile

Ons het 32 80cm gaaitjies geboor en gesementeer Sad
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 41,933 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee Pronkertjie 131 49,600 21-10-2006, 10:48 AM
Last Post: oe-la-la
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,540 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,906 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 17,195 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,501 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha

Forum Jump:


Users browsing this thread: 4 Guest(s)