Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Valian Swart : Song vir Katryn
#1
Het enige iemand die reeks gesien?
'n Baie goeie vriendin het dit vir my opgeneem en ons het sopas die hele reeks gekyk en baie geniet...sommer ook 'n stukkie oor UK-Kasie 2003 gesien!


Big Grin
Reply
#2
Ek het net 'n preview op m-net gesien, dit lyk nogal heel ok...

Dis nie Egoli nie, maar amper.. Wink
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*

*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Reply
#3
Quote:Originally posted by Ameniatha
Ek het net 'n preview op m-net gesien, dit lyk nogal heel ok...

Dis nie Egoli nie, maar amper.. Wink
Darem baie beter as Egoli sou ek dink...............


Was nog nooit 'n soapie fan nie!



Nogal die "nuwe" Afrikaans vreemd gevind....



Wink
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)