South Africa Info Forums
Jangar se Afrikaanse draadjie - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: Jangar se Afrikaanse draadjie (/Thread-Jangar-se-Afrikaanse-draadjie)

Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11


Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 13-08-2004

En hoe gaan dit vandag Jan...het Pronkertjie jou al baas geraak? Big Grin


Jangar se Afrikaanse draadjie - Jangar - 13-08-2004

Quote:Originally posted by oe-la-la
En hoe gaan dit vandag Jan...het Pronkertjie jou al baas geraak? Big Grin


Hullo Oe Smile

Nee, hulle het nog nie begin speel nie.

En waar is jou span ? :confused:


Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 18-08-2004

Dit gaan ook maar stil hier by Jan se draadjie ne!


Jangar se Afrikaanse draadjie - Pronkertjie - 18-08-2004

Quote:Originally posted by oe-la-la
En hoe gaan dit vandag Jan...het Pronkertjie jou al baas geraak? Big Grin


Jip-jip-jip..... ek is die baas Smile

Jan het so geskrik dat hy sommer vakansie geneem het Smile

:daisy:


Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 18-08-2004

Ja-nee lyk my Jan het stert tussen die bene weggeloop! Big Grin


Jangar se Afrikaanse draadjie - Surita - 18-08-2004

Sjoe kan enige iemand vir Pronkertjie skrik? Is sy dan nie 'n sagte soet blommetjie nie?


Jangar se Afrikaanse draadjie - oe-la-la - 18-08-2004

Miskien het sy haar oe groot gemaak!Big Grin


Jangar se Afrikaanse draadjie - Pronkertjie - 18-08-2004

Quote:Originally posted by Surita
Sjoe kan enige iemand vir Pronkertjie skrik? Is sy dan nie 'n sagte soet blommetjie nie?


Surita.... jy is my BESTE maatjie hoor :haha:

:hartlik:


Jangar se Afrikaanse draadjie - Pronkertjie - 18-08-2004

Quote:Originally posted by oe-la-la
Miskien het sy haar oe groot gemaak!Big Grin


Nee jong... dit is daai footie.... sover wen ek hom! Smile


Jangar se Afrikaanse draadjie - Joan - 18-08-2004

Quote:Originally posted by Pronkertjie
Nee jong... dit is daai footie.... sover wen ek hom! Smile

en nou is hy vir 'n hele week weg en ek verlang so baie na hom.....:wings: :bigcry: