South Africa Info Forums
tongknopers - Printable Version

+- South Africa Info Forums (https://globalbuzz-sa.com/forums)
+-- Forum: Your Resources (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Your-Resources)
+--- Forum: Praat Afrikaans (https://globalbuzz-sa.com/forums/Forum-Praat-Afrikaans)
+--- Thread: tongknopers (/Thread-tongknopers)

Pages: 1 2


tongknopers - birdie - 05-02-2004

Sannie se sannie sal sewe sakke sout sleep sewe sakke sout is swaar sowaar..


daair is een met r ook iets van rooi ribbok...?


tongknopers - sterretjie - 05-02-2004

rooi ribbok ram wei op die berg arrarat.

(my pa het altyd sy patiente uit malmesbury gevra om dit te se)
:haha:


tongknopers - birdie - 05-02-2004

Quote:Originally posted by sterretjie
rooi ribbok ram wei op die berg arrarat.

(my pa het altyd sy patiente uit malmesbury gevra om dit te se)
:haha:


:haha: dis wreed!!!


tongknopers - oe-la-la - 09-02-2004

Quote:Originally posted by sterretjie
rooi ribbok ram wei op die berg arrarat.

(my pa het altyd sy patiente uit malmesbury gevra om dit te se)
:haha:



Ons het altyd gese .....drie rooi ribbokke wei teen die rooi randjie.... Big Grin


tongknopers - suep - 09-02-2004

Quote:Originally posted by oe-la-la
Ons het altyd gese .....drie rooi ribbokke wei teen die rooi randjie.... Big Grin


I beg your pardon.......what did u say sis Wink :haha:


tongknopers - oe-la-la - 09-02-2004

Quote:Originally posted by suep
I beg your pardon.......what did u say sis Wink :haha:


Sis this is the year that you are gonna learn AFRIKAANS!!!! :p


tongknopers - suep - 09-02-2004

Quote:Originally posted by oe-la-la
Sis this is the year that you are gonna learn AFRIKAANS!!!! :p


:haha:

bring on the vodka!!!!!!!!!









(I feel like an intruder in this forum)!!!!! LOL


tongknopers - sterretjie - 10-02-2004

Quote:Originally posted by birdie
:haha: dis wreed!!!
ek weet, en die ergste :haha: is dat hy dit verskriklik geniet het.


tongknopers - sterretjie - 10-02-2004

Quote:Originally posted by suep
:haha:

bring on the vodka!!!!!!!!!









(I feel like an intruder in this forum)!!!!! LOL


nooit, nobody intrudes here, almal is welkom Big Grin


tongknopers - birdie - 10-02-2004

Quote:Originally posted by sterretjie
nooit, nobody intrudes here, almal is welkom Big Grin


Defnitief...hoe anders gaan jy leer suep ?!