Frontpage
  News
  Events
  Forums

Two Oceans – My Wedloop Ervaring

Two Oceans – Die begin area se “runners-aura” voel ek onmiddelik aan by ons aankoms in Main rd. en al die hardlopers se “chatter” van verwagting en opwinding is aansteeklik . . . Ek groet my vrou en dogter met die wete in my hart dat, kom wat wil, ek hulle later die oggend weer […]
Time-to-Run South Africa